
Beperkte voorraad. NA dit pre‑orders vir einde Januarie.

Jou baard sê niks sonder MAANHAAR nie.
50 ML BAARD OLIE + GRATIS SAK KAM
SLEGS - R248
Dit is nie net olie nie, dit is "EK IS 'N LEGENDE" op jou Gesig
WAARSKUWING: Jou Baard kan dalk Seekoeie Emosioneel Intimideer
Net 95 beskikbaar vir Desember. Na dit Slegs Pre-Orders vir mid tot einde Januarie.



WAAROM



In die Bosveld is daar net een Reel.
’n Man wat nie na sy Baard omsien nie.
Word nie eers deur ’n Meerkat gerespêkteer nie.
Maar met MAANHAAR, gebeur dinge self.
Jou Vellies maak hulself skielik vas.
Party Manne kry ’n Jaar se verlof met 12 maande Pay en Bonus.
En sommiges sê MAANHAAR laat hulle favorite Rugby Span wen as hulle dit opsit.
Daarom bestaan MAANHAAR.
Nie vir fancy mans nie.
Nie vir Instagram Mans nie.
Maar vir Manne wat verstaan dat ’n versorgde MAAN wonderwerke bring.
KRY RESPÊK SONDER OM TE VRA.
Maak jou MAAN ’n SPESIE.
WAARSKUWING: MAANHAAR vat geen verantwoordelikheid vir "Rugbyspan" bets nie.






Gee Jou BAARD Sy Krag
50ml BAARD Olie + Gratis Sak Kam Slegs R248
Jou Maan kry voeding, glans en houding.
Die houtkam leef permanent in jou sak vir daai oomblikke wanneer jou Maan besluit om sy eie idee te hê.
’n Kombinasie gemaak vir manne wat weet ’n Maan is nie net hare nie. Dit is karakter.
Gebruik dit soggens, snags, of wanneer jy wil hê mense moet wonder hoekom jy skielik lyk soos ’n man met ’n plan.
Waarskuwing: Jou Baard kan begin lyk soos iemand wat leiding gee sonder om te praat.
Wat sit ons in
Ons het nie die bottel vol gepomp met goedkoop goed van China af wat jou baard laat lyk soos ’n vetterige worsbroodjie nie. MAANHAAR gebruik net die goed wat regtig werk, en wat jou MAAN laat lyk soos iemand wat besluite kan neem sonder om eers sy MA te bel.
Argan Olie
Die koning van baard-olie. Maak jou hare sag, vol en indrukwekkend genoeg dat mense dink jy het jou lewe bymekaar.
Jojoba Olie
Hierdie is die olie wat jou vel eintlik verstaan. Dit beheer droogheid en die jeuk, sodat jy nie heeltyd krap soos iemand wat onraad vermoed nie.
Gee jou baard daardie gesonde glans, maar nie daai vettige “ek het nounet chicken wings geëet” shine nie. Net ’n netjiese, manlike glans.
Sweet Almond Olie





Vitamin E
Hou jou vel gelukkig, jou hare sterk, en keer dat jou baard begin lyk soos droë bosveldgras.




Ons sit geen water, geen synthetic nonsense, en geen Chinese glitter-goeters in nie.
Net suiwer, sterk, Local Olie.

Hoekom
Niemand weet regtig hoekom MAANHAAR werk nie.
Party sê dit is Magic, Ander sê dit is Wetenskap.
Ons weet net, dit WERK.
Moontlikke Wonderwerke met MAANHAAR
"Leeus" kan dalk hul vangs van die dag met jou kom deel.
Jou vrou kan dalk weer begin dink jy's 'n "LEGENd"
Wanneer jy wildtuin toe gaan kan die "Big 5" dalk by die hek vir jou wag.
Jou "Baas" kan dalk begin dink dat jy sy baas is.
Jy kan dalk ondervind dat jou "Gras" altyd gesny bly.
MAANHAAR is vir manne wat verstaan dat hulle Maan meer doen as net groei.


WAARSKUWING: MAANHAAR is nie verantwoordelik vir enige "LEEU" byte nie.
Werk



Fastest Delivery and a Excellent Product!
HIGHLY recommend!!
Craig Williams


★★★★★
My man is mal oor die produk.. Asook die brand se droëe grappies🤣🤣🤣
Lucinda Jordaan


★★★★★
Wat sê die BAARDMANNE
Baardmanne se kommentaar



Gee Jou BAARD Sy Krag
50ml BAARD Olie + Gratis Sak Kam Slegs R248
Waarskuwing: Jou Maan kan begin lyk soos iemand wat leiding gee sonder om te praat.


