Met MAANHAAR, kyk ‘n Ratel eerste wÊg!

black and white bed linen

GROEI 'N MAAN WAT JOU SKOONMA STIL MAAK

MAANHAAR BAARD OLIE

Dit is nie net olie nie, dit is "EK IS 'N LEGENDE" op jou Gesig

PASOP: Jou Maan kan dalk Seekoeie Emosioneel Intimideer

Product Coming Soon!

WAAROM

In die Bosveld is daar net een Reel.

’n Man wat nie na sy Maan omsien nie.
Word nie eers deur ’n Meerkat gerespêkteer nie.

Maar met MAANHAAR, gebeur dinge self.
Jou Vellies maak hulself skielik vas.
Party Manne kry ’n Jaar se verlof met 12 maande Pay en Bonus.
En sommiges sê MAANHAAR laat hulle favorite Rugby Span wen as hulle dit opsit.

Daarom bestaan MAANHAAR.
Nie vir fancy mans nie.
Nie vir Instagram Mans nie.
Maar vir Manne wat verstaan dat ’n versorgde MAAN wonderwerke bring.

KRY RESPÊK SONDER OM TE VRA.

Maak jou MAAN ’n SPESIE.

WAARSKUWING: MAANHAAR vat geen verantwoordelikheid vir "Rugbyspan" bets nie.

Wat sit ons in

Ons het nie die bottel vol gepomp met goedkoop goed van China af wat jou baard laat lyk soos ’n vetterige worsbroodjie nie. MAANHAAR gebruik net die goed wat regtig werk, en wat jou MAAN laat lyk soos iemand wat besluite kan neem sonder om eers sy MA te bel.

Argan Olie

Die koning van baard-olie. Maak jou hare sag, vol en indrukwekkend genoeg dat mense dink jy het jou lewe bymekaar.

Jojoba Olie

Hierdie is die olie wat jou vel eintlik verstaan. Dit beheer droogheid en die jeuk, sodat jy nie heeltyd krap soos iemand wat onraad vermoed nie.

Gee jou baard daardie gesonde glans, maar nie daai vettige “ek het nounet chicken wings geëet” shine nie. Net ’n netjiese, manlike glans.

Sweet Almond Olie
Vitamin E

Hou jou vel gelukkig, jou hare sterk, en keer dat jou baard begin lyk soos droë bosveldgras.

Ons sit geen water, geen synthetic nonsense, en geen Chinese glitter-goeters in nie.
Net suiwer, sterk, Local Olie.

Product Coming Soon!

Hoekom

Niemand weet regtig hoekom MAANHAAR werk nie.

Party sê dit is Magic, Ander sê dit is Wetenskap.

Ons weet net, dit WERK.

Moontlikke Wonderwerke met MAANHAAR

  • "Leeus" kan dalk hul vangs van die dag met jou kom deel.

  • Jou vrou kan dalk weer begin dink jy's 'n "LEGENd"

  • Wanneer jy wildtuin toe gaan kan die "Big 5" dalk by die hek vir jou wag.

  • Jou "Baas" kan jou dalk Baas begin noem.

  • Jy kan dalk ondervind dat jou "Gras" altyd gesny bly.

MAANHAAR is vir manne wat verstaan dat hulle Maan meer doen as net groei.

WAARSKUWING: MAANHAAR is nie verantwoordelik vir enige "LEEU" byte nie.

Werk

Wat Sê die Baardmanne?

I am extremely satisfied with this product! It exceeded my expectations with its quality and performance. The customer service was excellent, and delivery was prompt. I highly recommend this to everyone.

Brian Moten

man standing near balcony
man standing near balcony

I am extremely satisfied with this product! It exceeded my expectations with its quality and performance. The customer service was excellent, and delivery was prompt. I highly recommend this to everyone.

woman wearing black crew-neck shirt
woman wearing black crew-neck shirt

Clarice Turner

★★★★★
★★★★★

Product Coming Soon!